DrikusVerified User
Dankie vir Leon en sy span. Ek is heeltemal onkundig oor 4x4 suspensions en Leon het my baie vriendelik in die regte rigting gestuur nadat ek verduidelik het wat ek graag wil doen. Ek was die maandag daar vir raad en Dinsdag oggend het hulle my parte daar gehad en my installasie gedoen.
