Review: Welkom Kafee

takeawaysā¢Parys
Please wait while we load the page...

Ek en my gesin ry spesiaal meer as 100km net om "Welkom Burgers" te gaan koop by die welkom kafee. Dit is die lekkerste buns en patties. Die wat al van dit gehad het sal weet waarvan ek praat.
Have you used Welkom Kafee? Share your verified review to help others make informed decisions.
Write a Review